’n Tyd of tydsnede is op die geologiese tydskaal ’n tydperk waarin epogge verdeel word.
Die Paleogeen-periode bestaan byvoorbeeld uit die epogge Paleoseen, Eoseen en Oligoseen en die epog Paleoseen uit die tydsnedes Danium, Selandium en Tanetium.
Rich TVX News Network Site
Rich TVX News Network Info
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search